Hi. Wie kan my help om die sagteware af te laai vir die gcode. Of ek soek iemand wat my kan kom onderrig gee met my Ender 5+ plus'Asb help



  • Goeiedag. Ek het 'n ender 5+ gekoop en terwyl ek hom afgelaai het , het ons 'n krag onderbreuking gehad. Ek kon nie die gcode sien nie. Het met vele gesukkel en vele websides afgelaai maar kom nie reg nie. Wie kan my help om die gcode te stuur dat ek dit asb net kan copy. Want die printer voel nou soos n wit olifant vir my. Ek het 'n laser gekoop. Maar alles verniet. totdat ek die gcode kan kry om af te laai op die stokkie wat hul saam gestuur het, en eintlik nou nutteloos is vir my


Log in to reply
 

Copyright © 2020 Shenzhen Creality 3D Technology Co., Ltd All Rights Reserved.